resultant
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| resultant | resultante |
- re•sul•tant
- (wiskunde) Die resulterende vektor van 'n optelling van twee of meer vektore
- Die volgorde maak nie saak nie, omdat die resultant dieselfde sal wees al verskil die volgorde.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|