Gaan na inhoud

resulteer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek resulteer  
Verlede Tyd  ek  het geresulteer    
Teenwoordige deelwoord resulterend     
re•sul•teer
om as gevolg te hê
  1. Dit het geboorte geskenk aan die idee dat kultuur resulteer wanneer die natuur getransformeer is deur die gebruik van gereedskap.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: result(en)
Nederlands: resulteren(nl)