reusepantserakkedis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reusepantserakkedis | reusepantserakkedisse |
- reu•se•pant•ser•ak•ke•dis
- (reptiele)
Matobosaurus validus Die grootste akkedis in Suid-Afrika wat aan die familie
Gerrhosauridae behoort
- Ons het ’n hele paar soorte pantserakkedisse, waarvan die reusepantserakkedis (40 cm-60 cm) die grootste is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reusepantserakkedis.