Gaan na inhoud

rewolusie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rewolusie    rewolusies  
   
(lêer)
re•wo•lu•sie
(politiek) 'n Skielike diepgaande verandering in die politieke magsbalans
  1. Die rewolusie van 1917 het die Russiese keiserryk tot 'n val gebring en word steeds jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gevier. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: revolution(en)
Nederlands: revolutie(nl) v