Gaan na inhoud

ringwurm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ringwurm    ringwurms  
ring + wurm
ring•wurm
  1. (diere) 'n Wurmagtige dier uit die filum op Wikispecies Annelida van gesegmenteerde wurms met meer as 17 000 lewende soorte
  2. (medies) 'n Swamvelinfeksie wat redelik algemeen by kinders voorkom