robuus
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | robuus | robuuste | ||
| Vergrotend | robuuster | |||
| Oortreffend | robuusste | |||
- ro•buus
- Kragtig; sterk; stewig gebou.
- In sy jong dae, het sy broers ná sy dood vertel, was hy betreklik robuus en 'n goeie sportman.
| Vertalings: robuus | |||
|---|---|---|---|