Gaan na inhoud

robyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Robyne
Enkelvoud Meervoud
  robyn    robyne  
ro•byn
(minerale) 'n Gewilde rooi edelsteeen, wat die rooi vorm van die mineraal korund is

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ruby(en)
Nederlands: robijn(nl) m (klip) of o (stof)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor robyn.