roekeloos
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | roekeloos | roekelose | roekeloos | |
| Vergrotend | roekeloser | roekelosers | ||
| Oortreffend | roekeloosste | |||
- roe•ke•loos
- Sonder omsigtigheid, sonder om aan die moontlike gevolge te dink
- Met die Boereleiers by Klerksdorp vir vredesamesprekings, het genl. Jan Kemp op roekelose wyse besluit om die Britse mag van 11 000 man by Roodewal aan te val.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|