roet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| roet |
- (chemie) Koolstofdeeltjies wat voortspruit uit die onvolledige verbranding van koolwaterstowwe.
- Swart van die roet met gesigte en arms rooi van die vlamhitte skud almal blad en keer huiswaarts. Die wêreld ruik na roet en die gesin bid dankbaar. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roet.