rolbal
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rolbal | — |
- rol•bal
- (sport) 'n Sport waar balle op 'n grasbaan gerol word.
- Die doel van rolbal is om jou bal so naby as moontlik aan die kleiner doelbal, die "witte" ook die "jack" of "kitty" genoem, te rol.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rolbal.