romboëdries
Voorkoms

| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | romboëdries | romboëdriese | romboëdries |
- rom•boë•dries, rombo•edries
- (wiskunde), (kristallografie), (mineralogie) wat se eenheidsel drie gelyke asse het wat dieselfe hoeke met mekaar maak en 'n drievoudige as in die rigting van een van die liggaamsdiagonale
| Simmetrieë | |||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| triklinies | monoklinies | ortorombies | tetragonaal | trigonaal | romboëdries | heksagonaal | kubies |
| primitief | gesentreerd | grondvlakgesentreerd | ruimtelikgesentreerd | vlakgesentreerd | |||
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|