Gaan na inhoud

roofdier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  roofdier    roofdiere  
roof + dier
roof•dier
  1. (ekologie), (landbou) 'n Organisme wat jag en voed op sy prooi, die organisme wat aangeval word
  2. (soogdiere) 'n Dier wat behoort aan die orde op Wikispecies Carnivora
  1. As gevolg van menslike aktiwiteite verander roofdiere, soos jakkalse, se normale lewenswyse en word hulle genoodsaak om hul fokus na veral kleinvee as ’n bron van voedsel te verskuif.[1]

    Sinonieme

  1. Predator

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: predator(en)
Nederlands: roofdier(nl) o
  Vertalings:   
Engels: carnivore(en)
Nederlands: roofdier(nl) o