rooibeet
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooibeet | rooibete |
- rooi•beet
- (kookkuns) Die eetbare rooi penwortelgedeelte van 'n beetplant, 'n aangeplante variëteit van
Beta vulgaris Hierdie rasse word geklassifiseer as B. vulgaris subsp. vulgaris Conditiva groep.
- Veral in die volksgeneeskunde kom dit sterk na vore. Similia similibus curantur is die uitgangspunt: gelykes genees gelykes. Die gelykheid kan byvoorbeeld bestaan in die kleur (rooibeet vir bloedarmoede), naam (lewerkruid teen lewersiektes) of oorsaak (indien 'n hond jou byt, plaas van dieselfde hond se hare op die wond).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooibeet.