Gaan na inhoud

rooibos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rooibos     
   
(lêer)
rooi + bos
rooi•bos
  1. (plante) op Wikispecies Aspalathus linearis 'n Pirofiet van die Fabaceae-familie van plante, wat aan Suid-Afrika inheems is en algemeen gebruik word om kruietee van te maak.
  2. (drank) Die kruietee wat van 1) gemaak word

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooibos.