rooijakhals
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooijakhals | rooijakhalse |
- rooi•jak•hals
- (soogdiere)
Lupulella mesomelas 'n Roofdier met hondagtige voorkoms, 'n donker, witgevlekte saal op die rug en 'n swart stert wat in Suid-Afrika voorkom
- Die rooijakkals is baie sku en sal ten alle koste konfrontasie met mense vermy.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|