roosterbrood
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
roosterbrood | roosterbrode |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
roosterbroodjie | roosterbroodjies |
Etimologie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Sny brood wat gerooster is.
Voorbeeldsinne
- 'n Elektriese broodrooster word gewoonlik gebruik om roosterbrood te maak.
Vertalings
Vertalings: roosterbrood | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roosterbrood.