Gaan na inhoud

rosyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Rosyne
Enkelvoud Meervoud
  rosyn    rosyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rosyntjie     rosyntjies  
ro•syn
(vrugte) 'n Gedroogde druiwekorrel
  1. Is dit veilig om rosyne te gee aan bees en skaap tydens die huidige droogte in die Noord-Kaap?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: raisin(en)
Nederlands: rozijn(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rosyn.