rotssiklus
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rotssiklus | rotssiklusse rotssikli |
- rots•si•klus
- (geologie) die natuurlike, aaneenlopende proses waartydens rotse oor lang tye gevorm, afgebreek en weer hervorm word
- Die Aarde se kors word dus voortdurend hergesirkuleer. Dit is waarom ons na die proses verwys as die rotssiklus.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|