Gaan na inhoud

rubriek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  rubriek    rubrieke  
ru•briek
  1. Deel van 'n boek, koerant of tydskrif
  2. 'n Lys van kriteria waarvolgens iets beoordeel sal word
  1. Hierdie publikasie is 'n bundeling van stukke oor die volkskultuur wat Abel Coetzee van 1938 tot 1944 in sy rubriek 'Waar die volk skep' in Die Brandwag[1]
  2. Hierdie rubriek assesseer die leerders se vermoë om wiskundige konsepte deur middel van tekeninge of plakkate voor te stel, asook die algehele aanbieding[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: column(en)
Nederlands: rubriek(nl) v/m