rugmurg
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rugmurg |
- rug•murg
- (anatomie) 'n Dik, witterige koord van senuweefsel wat 'n belangrike deel van die gewerwelde se sentrale senuweestelsel is. Dit strek vanaf die breinstam af deur die ruggraat.
- In die geval van MS word die miëlien, ʼn beskermende lagie om die senuselle in die brein en rugmurg, beskadig.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rugmurg.