Gaan na inhoud

ruim

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ruim    ruime  
plek in 'n skip waar goedere gebêre word
Vir hierdie doel is die matrose gestuur om touwerk uit die ruim van die skip te haal waar hulle sonder veel moeite oorrompel is.[1]
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ruim    ruime    ruims    
Vergrotend   ruimer    ruimers  
Oortreffend   ruimste  
van groot omvang
As jy sou vra: ‘Wat is spiritualiteit?’ sou ’n mens miskien kon sê dit is die bewuswording van iets ruimers en diepers as ekself.[2]
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ruim  
Verlede Tyd  ek  het geruim        
  1. verwyder wat in die pad is
  2. ruimer maak
  1. Ook hier moet voortdurend puin geruim word. [3]
  2. Om te verseker dat 'n gat wat geruim is, die korrekte grootte is, moet 'n masjinis 'n pasmaat neem en die grootte van die gat wat geruim word, nagaan.[4]
  1. Opruim, ylruim