ruimer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ruimer | ruimers |
- rui•mer
- (gereedskap) 'n Werktuig wat gate kan verbreed
- Oor die algemeen gebruik vervaardigers 'n ruimer, wat 'n multi-tand snywerktuig is, om 'n klein hoeveelheid materiaal van die gatmuur te verwyder.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | ruim | ruime | ruims | |
| Vergrotend | ruimer | ruimers | ||
| Oortreffend | ruimste | |||
- Vergrotende trap van ruim.