ruimtepak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ruimtepak     ruimtepakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ruimtepakkie     ruimtepakkies  

Woordafbreking

ruim•te•pak

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Geseëlde oorpak wat 'n ruimtevaarder dra wanneer die tuig verlaat word om beskerming te bied teen die omstandighede in die ruimte, deur onder andere lugdruk en temperatuur te beheer, lewensfunksies te monitor en kommunikasie moontlik te maak.


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: space suit(en)