ruimtevaart
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ruimtevaart | — |
- ruim•te•vaart
- (lugvaart) Die ruimte buite die aarde se atmosfeer betree.
- Voorbeelde van bemande ruimtevaart sluit in die Amerikaanse Apollo-maanlanding en die Russiese Sojoes-program, sowel as die Internasionale Ruimtestasie.
| Vertalings: ruimtevaart | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ruimtevaart.