Gaan na inhoud

rustend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordrus
Bywoordelikrustend
Attibutiefrustende
rus•tend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wie of wat rus, terwyl dit rus
  1. Navorsers het bevind dat die vlak van breinaktiwiteit wanneer 'n persoon rustend is verband hou met hoe goed die persoon op kognitiewe toetse sal presteer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: resting(en)
Nederlands: rustend(nl)