Gaan na inhoud

ryp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ryp    rype    ryps    
Vergrotend   ryper    rypers  
Oortreffend   rypste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  rype    rypes  
   
(lêer)
Wat volwassenheid of eetbaarheid bereik het
  1. So kry jy avo's vinniger ryp[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ripe(en)
Nederlands: rijp(nl)
Enkelvoud Meervoud
  ryp     
(weer) 'n Wit ysige neerslag wat by lae temperature op gras, struike en voorwerpe soos dakke, hekke en motors aangetref kan word.
  1. Die vroeë bot en blom van vrugtebome of gewasse ná warm periodes kan 'n groot risiko inhou as koue weer en ryp skielik intree[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hoarfrost(en)
Nederlands: rijp(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ryp.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ryp  
Verlede Tyd  ek  het geryp    
Teenwoordige deelwoord rypend   
Verlede deelwoord gerypte   
  1. Om ryper of eetbaar te word
  2. (weer) Om 'n wit ysige neerslag te vorm
  1. Uit die chaos het hy tot 'n wese geryp.
    met die aarde se stem in sy bloed.
    en sy gees het opeens met 'n skreeu gegryp.
    na God en Sy vreeslike gloed.[1]
  2. Ek het ‘n ou boereraat vir jou. As dit wit geryp is in die oggend moet jou kaalvoet in die ryp gaan loop en ook jou hande op die gras vee waar dit geryp is en alles sal oor gaan, dit het gehelp vir my suster se dogter toe sy op skool was en het nog nooit weer las gehad daarvan nie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. ryper raak
Engels: ripen(en)
Nederlands: rijpen(nl)
  Vertalings:   2. ysige neerslag vorm
Engels: frost(en)
Nederlands: rijpen(nl)