Gaan na inhoud

rysende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordrys
Bywoordelikrysend
Attibutiefrysende
ry•sen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van rysend: wat rys, terwyl dit rys
  1. My ouma se warm brood uit die oond waarin die botter geel wegsmelt en die spaarkamer wat na wonderlike rysende beskuitdeeg ruik. [1]

    Homofone

Reisende