Gaan na inhoud

ryswyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ryswyne
rys +‎ wyn
Enkelvoud Meervoud
  ryswyn     ryswyne  
rys•wyn
(voeding) 'n Alkoholiese drank wat van rys gebrou word.
Duisende visse het dronk geraak en gevrek nadat ryswyn in die Jianmeer in China se Zhejiang-provinsie gelek het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sake(en), rice wine(en)
Frans: vin de riz(fr)
Japannees: (ja)