Gaan na inhoud

saadknop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die vrugbeginsel met saadknop
Enkelvoud Meervoud
  saadknop    saadknoppe  
saad + knop
saad•knop
(plantkunde) 'n Vroulike nusellus (= makrosporangium) omring deur een of meer saadbedekkings (integumente) met slegs een funksionele makrospoor
  1. Sade wat uit bevrugte saadknoppe ontwikkel, is ’n waardevolle voedselbron vir mense en diere.[1]

    Holonieme

Vrugbeginsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ovule(en)
Nederlands: zaadknop(nl) m