Gaan na inhoud

saambind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek bind saam   
(in bysin)   ... dat ek saambind  
Verlede Tyd  ek  het saamgebind  
Onbepaalde wys saam te bind   
Teenwoordige deelwoord saambindend   
Verlede deelwoord saamgebinde   
saam + bind
saam•bind
  1. Om deur te bind tot 'n geheel te verenig
  1. Die geskiedenis het getoon dat sport die vermoë het om diverse groepe mense saam te bind en ek glo hierdie fees verpersoonlik hierdie idee.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tie together(en)
Nederlands: samenbinden(nl)