saambindend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | saambind |
| Bywoordelik | saambindend |
| Attibutief | saambindende |
- saam•bin•dend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat saambind, terwyl dit saambind
- Wat ons moontlik wel kan se, is dat hul godsdiens iets was wat hulle saamgebind het, maar dat dit ideologies nie so saambindend was nie. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|