saambindende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | saambind |
| Bywoordelik | saambindend |
| Attibutief | saambindende |
- saam•bin•den•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van saambindend wat saambind, terwyl dit saambind
- Na alle waarskynlikheid het die sakrale organisasie van die lsraelitiese stamme/sibbes egter nie as so'n saambindende faktor gefunksioneer soos Noth se amfiktionieteorie dit probeer voorstel nie. [1]