Gaan na inhoud

saamgaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gaan saam   
(in bysin)   ... dat ek saamgaan  
Verlede Tyd  ek  het saamgegaan  
Onbepaalde wys saam te gaan   
Teenwoordige deelwoord saamgaande     
saam + gaan
   
(lêer)
saam•gaan
vergesel, saamneem
Hier is Solidariteit se rasverslag wat saamgaan VSA toe.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: accompany(en)
Nederlands: meegaan(nl)