Gaan na inhoud

saamgebind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsaambind
Werkwoordeliksaamgebind  
Naamwoordeliksaamgebind, saamgebinde
saam•ge•bind
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van saambind
  2. vorm die lydende vorm van saambind
  1. Daar is 'n verband tussen dinge wat uitmekaar val en die verlies van middelpuntsoekende kragte wat daardie dinge saamgebind het.[1]
  2. By die bymekaarkomplek word leerders, onderwysers, studente of werksoekers, werknemers en werkgewers almal in een fynbeplande netwerk saamgebind.[2]
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat saamgebind is of word
  1. Gistermiddag kuier ons saam met nuwerige UK-vriende rondom die tv, saamgebind deur groen bloed in ons are, ons opinies oor die skeidsregter se besluite en ons asemophou in die laaste vier minute.[3]