saamgevat
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | saamvat |
| Werkwoordelik | saamgevat |
| Naamwoordelik | saamgevat, saamgevatte |
- saam•ge•vat
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Naawoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat saamgevat is of word
- Saamgevat kan ons dus die volgende vier hoofperiodes in die ontwikkeling van die Westerse kultuur die afgelope 2 500 jaar onderskei[3]