Gaan na inhoud

saamgevatte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsaamvat
Werkwoordeliksaamgevat  
Naamwoordeliksaamgevat, saamgevatte
saam•ge•vat•te
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van saamgevat: wat saamgevat is of word
  1. Die boer kan hierdie saamgevatte inligting dan vir drie basiese besluitneming rondom sy ekonomiese aktiwiteite in die boerdery gebruik[1]