Gaan na inhoud

saamstel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek stel saam   
(in bysin)   ... dat ek saamstel  
Verlede Tyd  ek  het saamgestel  
Onbepaalde wys saam te stel   
Teenwoordige deelwoord saamstellend   
Verlede deelwoord saamgestelde   
saam + stel
saam•stel
Om verskeie geselekteerde items in een geheel te kombineer
  1. Die NKV bied omvattende riglyne oor die soorte en hoeveelheid van formele assessering wat moet plaasvind binne die onderrigjaar, om die skoolgebaseerde assesseringspunt saam te stel.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: compose(en), compile(en)
Nederlands: samenstellen(nl)