saamvattend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | saamvat |
| Bywoordelik | saamvattend |
| Attibutief | saamvattende |
- saam•vat•tend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat saamvat, terwyl dit saamvat
- Saamvattend sien ons as die primere taak van die staat die reeling van 'n universele juridiese inter-orde as doel binne 'n bepaalde landsgebied[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|