saamvattende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | saamvat |
| Bywoordelik | saamvattend |
| Attibutief | saamvattende |
- saam•vat•ten•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van saamvattend wat saamvat, terwyl dit saamvat
- Ons kry in hierdie kort sketse nog geen saamvattende verhaalplastiek nie, waaruit die gestaltes met vaste omtrek, volledig uitgebeeld omhoog rys [1]