Gaan na inhoud

sakervalk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sakervalk
Enkelvoud Meervoud
  sakervalk    sakervalke  
Van Arabies çaqr » (صقر) 'valk'
sa•ker•valk
(voëls) op Wikispecies Falco cherrug, 'n valkspesie uit Asië en Oos-Europa wat in die Sahel oorwinter
Sakervalke is 'n gewilde valkspesie in valkejag

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: saker(en)
Esperanto: tatarfalko(eo)
Frans: faucon sacre(fr) m
Nederlands: sakervalk(nl) v/m