sakkeroller

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Pas op vir sakkerollers.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sakkeroller     sakkerollers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sakkerollertjie     sakkerollertjies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

sak•ke•rol•ler

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(misdaad) 'n Dief wat ongemerk draagbare items van waarde uit mense se sakke steel, soos beursies, selfone en juweliersware.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

As jy daar inkopies doen moet jy maar oppas vir sakkerollers.

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

grypdief

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    sakkeroller
Duits: Taschendieb(de) m
Engels: pickpocket(en)
Nederlands: zakkenroller(nl)