Gaan na inhoud

sakmaat²

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sakmaat²    sakmaats²  
Sakmaat is 'n situasie waar die persoon met wie jy uitgaan, vermy om jou aan hul familie en vriende voor te stel.

    Sinonieme

skuilverhouding

{{Oorsprong < SAK + bedMAAT/MAAT (partner)}}