Gaan na inhoud

salaris

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  salaris    salarisse  
Sedert 1282 in vroeë Middelnederlands bekend. Direk of via Middeleeuse Frans geleen van Latyn salarium. Afgeleid van sal 'sout'. Romeinse soldate het 'n soutrantsoen gekry toe hulle aan die beweeg was. Dit was deel van hul beloning.
   
(lêer)
sa•la•ris
(ekonomie) gereelde, gewoonlik maandelikse, vergoeding vir werk wat in 'n diensverhouding verrig word
Hiermee versoek ek u om my salaris direk in my bankrekening in te betaal.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: salary(en)
Nederlands: salaris(nl) o