salf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| salf | salwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| salfie | salfies |
- (medies) Smeerbare massa om op die vel aan te wend, beskikbaar by apteke ens.
- Die res is geskiedenis en 12 jaar later pryk die Ruah-handelsmerk op rome, salwe, sout, heuning, kruie en selfs handsakke.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | salf |
| Verlede Tyd | ek | het gesalf |
| Verlede deelwoord | gesalfde | |
- (religie) Om salf of 'n geurige olie aan te wend