Gaan na inhoud

salpetersuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die salpetersuurmolekule
Enkelvoud Meervoud
  salpetersuur     
salpeter + suur
sal•pe•ter•suur
(chemie) Die oksosuur van stikstof in sy 5+ oksidasietoestand met formule HNO3
  1. Omnia gaan 'n salpetersuur- en ammoniumnitraat-aanleg van R1,4 miljard in Sasolburg oprig.[1]
Oksosuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nitric acid(en)
Nederlands: salpeterzuur(nl) o