Gaan na inhoud

samango-aap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Samango-apies
Enkelvoud Meervoud
  samango-aap    samango-ape    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  samango-apie     samango-apies  
Van Zoeloe insimango
sa•man•go-aap
(soogdiere) op Wikispecies Cercopithecus mitis 'n Primaat wat veral voorkom in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika.
  1. Die dieet van die Samango aap (sic) bestaan uit vrugte, blomme, blare en insekte. Die mannetjie Samango aap eet meer vrugte as die wyfie.[1]

    Sinonieme

Simango-aap

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: blue monkey(en)
Nederlands: diadeemmeerkat(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor samango-aap.