sarong
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sarong | sarongs |
-
(lêer)
- sa•rong
- (kleding) 'n Kledingstuk gemaak van bedrukte materiaal wat om die middel gedraai is. Dit word algemeen deur mans en vroue in Suid- en Suidoos-Asië, ook op die Stille Oseaan-eilande, gedra.
- Laat jou outfit nog meer uitstaan met die perfekte bykomstighede soos 'n kaftan, sarong of sonbril.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|