Gaan na inhoud

sarssluip

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sarssluip     
Bevordering maak jou ook onderhewig aan sarssluip, want jy sal dan meer belasting moet betaal.

    Sinonieme

vlaksluip