sater
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sater | saters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| satertjie | satertjies |
- sa•ter
- 1. 'n Manlike, mitologies hibriede wese met die bolyf van 'n man en die onderlyf van 'n bok (met net twee agterpote - nie vier soos 'n sentour nie), en met twee bokhorings op die kop en gewoonlik gepunte ore - 'n veld- en bosgod wat na kuddes omsien.
- 2. 'n Wellustige man.
- faun
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sater.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|