Gaan na inhoud

savanne

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Renoster op die Krugerwildtuin se savanne
Enkelvoud Meervoud
  savanne    savannes  
sa•van•ne
(biologie) 'n Tropiese of subtropiese plantegroeitipe wat uit 'n mengsel van hoofsaaklik gras en bome bestaan en soms as 'n oorgangstipe tussen suiwer grasveld en woud beskou word.
  1. Afrika se savanne, of graslande, beslaan 13,5 miljoen km². Dis byna die helfte van die vasteland.[1]
Bioom
Bosveld

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: savanna(en)
Nederlands: savanne(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor savanne.